022 - 5-Uur ekslusiewe gebruik van Welgemeend-herehuis

LOT SOLD

Opening Bid: 5 000 ZAR

CLOSING BID

5 100 ZAR
Gebruik van Welgemeend Herehuis vir ’n partytjie van 5 uur. Ingesluit: Esklusiewe gebruik van Herehuis/patio en tuin vir 5 uur, 2 uur aflewerings en opstel van funksie, sekuriteit, parkering, tafels/stoele, dek van tafels, wit linne, ys, eetgerei/breekware/glase, skoonmaak van huis voor en na funksie, persoon om tafels te dek en skottelgoed te was op aand. Kliënt kan eie drankies voorsien vir funksie – geen kurkfooi. Kliënt kan of eie spyseniering/kelners inbring en geen fooi vir kombuis betaal of ons spyseniering en kelners gebruik (spysenieringkoste is vir die klient se eie onkoste). Die gebruik van die prys hang af van Welgemeend se beskikbaarheid. Klient moet bly by b's & v's van Welgemeend. Troues is uitgesluit, maar die prys kan as 'n afslag gebruik word vir 'n troue. Funksie moet bespreek word by [email protected].

CONTACT DETAILS:

Auctioneer: Hoërskool Jan Van Riebeeck

Contact No:

Email: [email protected]

Bidder No Bidder Time Amount
51 Waldo Fourie 2022-08-26 19:06:51 5 100
38 Johannes 2022-08-26 17:13:20 5 000
Document Type Document Name Description Download Document
Please register to view documents.